PUBLIEKE TENDER HURTERSKRAAL, JANSENVILLE

TENDERS SLUIT 28 JUNE 2019 OM 12UUR

DOWNLOADS

 

GALLERY

Click to enlarge photos

Publieke Tender sluit of 28 Junie 2019 om 12uur.

Gedeelte 1 van plaas 238 Jansenville Road

Uitstekenende Noorsveld karroo plaas besikbaar met goeie bedekking en infrustrktuur. Baie sagte doringleegtes en vyebos veld.

501ha verdeel in 8 kampe met waterpunte. 2 windpompe, 1 dompelpomp voorsien plaas van water. Onontwikkelde boorgat.

Gerieflike 4 slaapkamer woonhuis met meubels. 2de woning gedeeltelik gerestoreer. Dubbel garage met studeer kamer, Koelkamer, 2 Werkershuise en skeerstoor. Krale en diptenk.

Binne en grensheinings in uitstekkende toestand.

Ingesluit in transaksie    ± 60 Dragtige boerbok ooie

                                           ± 47 Dragtige dorper oioe

                                                 2 Welbedag perde

vir Tender Dokumente end besytiging kontak Etienne Keevy: 082 782 2170

ENQUIRE BELOW