Paardepoort area, Uitenhage distrik

PRICE: POA

GALLERY

Click to enlarge photos

PAARDEPOORT AREA UITENHAGE DISTTRIK

S33”17’12,9” – E25”00’51,1”

 

LIGGING: Draai af by Paaredpoort/Sapkamma Op R75 – Volg Koffielaagte rigting wysers vir 14Km

BESKRYWING: 1475HA BESTAANDE UIT Uitenhage Bosveld, Karoo Noorsveld uitstekend bergveld, Plaas opverdeel in 11kampe met goeie heinings. 5 x Boorgate waarvan 3 x solar, 1 x generator, 1 vry vloeiend.

BESPROEIING: 1 x 6ha pivot, 3ha draglines word aangedryf deur 20kva generator. Besproeiing word gedoen uit groot gronddam met ± 40 000 000l kapasiteit.

HUIS: 3 x slaapkamer

Kragtoevoer solar (5Kva)

ENQUIRE BELOW