JANSENVILLE PLAAS

Noorsveld plaas in die Waterford area

GALLERY

Click to enlarge photos

JANSENVILLE PLAAS

Groot: 841ha
Ligging: ±35km van Jansenville en ±170km van Port Elizabeth

Wild: Koedoe, Steenbok en Duikers
Uitstekende vlakte/rante noorsveld met goeie gras, karoo, bedekking met struike en pruim en doringdome. Verdeel in 5 kampe. Grensheinings jakkals werend. Water word voorsien uit 2 boogatte en na alle kampe versprei. Daar is ook twee gronddamme op die eiendom. Daar is nog boorgatte op die plaas wat nie nou gebruik word nie. 7ha ou droë lande met wildheining om koedoes uit te hou. Twee stelle krale en bokskure Die woonhuis is oud maar kan gerestreer. Eskom kraglyn loop oor plaas.
Indien jy die rustigheid en stilte van die Karoo wil geniet is hierdie ´n idiale geleentheid om ´n wonderlike aftree plekkie te koop

ENQUIRE BELOW